KSA Shark ©

Cheetahs shake their injuries


Written by Andre Bosch (KSA Shark ©)

Posted in :Cheetahs, Currie Cup, In the news on 7 Oct 2008 at 22:50

The Cheetahs are nearly at full strength for their Currie Cup semifinal against the Blue Bulls in Pretoria on Saturday.

Pieter Jordaan writes in Volksblad that Jacques-Louis Potgieter and David de Villiers, whose fitness had been in doubt, were both included in the starting lineup when coach Naka Drotské announced his team here on Tuesday.

Flyhalf Potgieter, who had nursed a hand injury, showed no discomfort when the defending champions trained on Tuesday.

Lineout specialist De Villiers did not practise, however. The tall lock forward will be given until the end of the week to shake off his ankle injury.

“We’ll do more medical tests on Friday, but David is recovering well,” Drostké said.

Fears that De Villiers had torn ligaments have been allayed. However, Flip van der Merwe will travel with the team to Pretoria in case De Villiers is not ready.

On the bench

Nico Breedt, who performed well after replacing De Villiers in the first half of the match against Boland last week, can be promoted to partner Barend Pieterse in the starting lineup if De Villiers is unavailable. Van der Merwe will then be on the bench.

The champions have had a number of injury troubles during recent weeks but have, at last, almost their strongest side to take on the Bulls.

Drotské, chasing his second consecutive Currie Cup title as Free State coach, was happy about the players he had at his disposal when he finalised his squad on Tuesday.

Fabian Juries has recovered from his injury problems and has been training with the squad. He will also travel to Pretoria as a precautionary measure.

The Cheetahs lost Juries and Wilton Pietersen, two of their best attacking players, earlier in the season.

Heinrich Brüssow has been included as fetcher flank for the make-or-break match. Springbok Hendro Scholtz is among the substitutes.

Most of the players in the Cheetahs’ squad have experience of Currie Cup playoffs. This, and their underdog status, could be to their advantage on Saturday.

However, when the others were winning the trophy last year, centre Robert Ebersohn and prop forward Coenie Oosthuizen were still at school.

The Cheetahs team: Bevin Fortuin, JW Jonker, Robert Ebersohn, Meyer Bosman, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Tewis de Bruyn, Duane Vermeulen, Juan Smith (capt), Heinrich Brüssow, Barend Pieterse, David de Villiers, Kobus Calldo, Adriaan Strauss, Wian du Preez.

Substitutes: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Nico Breedt, Hendro Scholtz, Jandré Blom, Hennie Daniller and Kabamba Floors.



2 Comments

  • This team is exactly as Hendrik Cronje predicted / wished. :cool:

    Bulle op vorm, maar op papier is sake gelykop
    06/10/2008

    Bloemfontein. – Op vorm is die Blou Bulle die groot gunsteling vir Saterdag se halfeindstryd van die Absa-Curriebeker-reeks teen die Vodacom-Vrystaat-Cheetahs.

    Maar die twee waarskynlike spanne se name op papier skets ‘n heel ander prentjie.

    Op papier het die Cheetahs, ondanks hulle met twee Cravenweek-spelers van 2007 na Pretoria sal reis, ‘n baie goeie kans om weer soos in 2005 ‘n verrassing op Loftus te lewer. So behoort die spelers (volgens die waarskynlike spanne) teen mekaar op te weeg:

    15 – Bevin Fortuin en Zane Kirchner: Fortuin het meer ervaring as sy eweknie van die Blou Bulle. Fortuin het die afgelope tyd hard aan sy peil gewerk en hy kan dalk net ‘n verrassing vir die Blou Bulle inhou. Kirchner se onvoorspelbaarheid maak hom gevaarliker as Fortuin op die aanval. Maar Fortuin se taktiese skoppe is beter.
    Skaal in posisie: Vrystaat 6 Blou Bulle 4

    14: JW Jonker en John Mametsa: Jonker se beste posisie is vleuel. Ofskoon hy as ‘n swak punt beskou kan word, kan Jonker ‘n verrassing op vleuel inhou. Mametsa is ‘n aggressiewe speler.
    Skaal: Vrystaat 5 Blou Bulle 5

    13: Robert Ebersohn en Marius Delport: Ebersohn toon groter belofte as Delport. Ebersohn is ook meer vlugvoetig as sy teenstander. Maar Delport is groter en sterker. Delport hou daarvan om te onderskep.
    Skaal: Vrystaat 5 Blou Bulle 5

    12: Meyer Bosman en Wynand Olivier: Bosman se balverspreiding is puik en hy slaag daarin om gate vir sy mede-agterspelers te skep. Olivier se peil het die afgelope tyd baie verbeter en sy vaart hou ‘n bedreiging in.
    Skaal: Vrystaat 5 Blou Bulle 5.

    11: Jongi Nokwe en Bryan Habana: Nokwe is aan die verbeter en is ‘n spelbreker. Maar Habana is die beste in sy posisie. Vrystaat sal versigtig moet wees aangesien Habana soos Jean de Villiers van WP daarvan hou om onderskepdrieë te behaal.
    Skaal: Vrystaat 4 Blou Bulle 6.

    10: Jacques-Louis Potgieter en Morné Steyn: Op vorm is Potgieter beter as Steyn. Maar Steyn sou baie hard aan sy spel werk om weer sy beste in die halfeindstryd te lewer.
    Skaal: Vrystaat 5 Blou Bulle 5

    9: Tewis de Bruyn en Fourie du Preez: De Bruyn het sy vorm op die regte tydperk bereik en hy is ‘n speler wat sy beste in groot wedstryde lewer. Maar Du Preez is die beste in sy posisie.
    Skaal Vrystaat 4 Blou Bulle 6.

    8: Duane Vermeulen en Pierre Spies: Vermeulen speel weer die soort rugby wat hom ‘n sterk Bok-aanspraakmaker maak. Spies kan egter die gang van ‘n wedstryd in ‘n oogwink swaai.
    Skaal: Vrystaat 4 Blou Bulle 6

    7: Juan Smith en Wikus van Heerden: Smith is die beste in sy posisie. Van Heerden is egter ‘n harde werker.
    Skaal: Vrystaat 6 Blou Bulle 4

    6: Heinrich Brussow en Deon Stegmann: Brussow is die beste baljagter in die land. Hopelik kyk die nasionale keurders verby sy grote en sien sy spel raak. Stegmann sal egter ‘n punt wil bewys.
    Skaal: Vrystaat 6 Blou Bulle 4

    5: Barend Pieterse en Victor Matfield: Indien daar ‘n vyfslot is wat wel teen Matfield in so ‘n belangrike wedstryd kan meeding, is dit die deurwinterde Pieterse. ‘n Reuse stryd wink.
    Skaal: Vrystaat 4 Blou Bulle 6.

    4. David de Villiers en Danie Rossouw: Rossouw het die ervaring en krag. Maar De Villiers het die honger om sy merk in so ‘n groot wedstryd te maak. Nico Breedt sal meer as ‘n waardige plaasvervanger wees sou De Villiers nie weens ‘n enkelbesering oorweeg kan word nie.
    Skaal: Vrystaat 4 Blou Bulle 6.

    3. Kobus Calldo en Rayno Gerber: Calldo speel stil-stil baie goeie rugby die afgelope tyd. Hy doen die basiese dinge reg. Dit sal egter van hom verwag word om met groot aggressie teen die Blou Bulle te speel. Gerber is self ‘n onderskatte speler. Maar kenners in Blou Bul-kringe self bevraagteken deesdae sy skrumtegniek.
    Skaal: Vrystaat 5 Blou Bulle 5.

    2. Adriaan Strauss en Derick Kuun: Strauss is die haker wat die voorste spel in die Curriebeker gelewer het. Kuun is egter ‘n harde werker in die vastelos. Baie druk is egter op Kuun se ingooiwerk in die lynstane.
    Skaal: Vrystaat 6 Blou Bulle 4.

    1. Wian du Preez en Jaco Engels: Du Preez kry nie die erkenning wat hy verdien nie. Hy is ‘n bobaas skrumwerker. Engels woel in die vastelos.
    Skaal: Vrystaat 6 Blou Bulle 4.

    TOTAAL: Vrystaat 75 Blou Bulle 75

  • Comment 1, posted at 08.10.08 06:36:35 by KSA Shark © Reply
    KSA Shark ©Head Coach
     
  • Go Cheetahs!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Comment 2, posted at 08.10.08 06:37:03 by KSA Shark © Reply
    KSA Shark ©Head Coach
     

Add Comment

You must be logged in to post a comment.